<< Previous    1  [2]  3    Next >>

 

Frans Nel

NEL  

FRANS (F.J.G.) 

27/06/1929 – 14/09/2009 

 

Ons neem met groot hartseer afskeid van ons geliefde Pa & Oupa. Hy was ‘n bo-baas tuinier, versamelaar, geskiedenis kenner , skrywer en navorser, veral t.o.v. sy geliefde Kapaailand. Ons is dankbaar dat baie van die kennis en inligting geboekstaaf is. Ons, sy familie, sy baie vriende en kennisse sal hom mis. 

 

Pa Frans se gedenkdiens is Maandag 21 September 2009 om 11h00 in die NG Kerk Brackenfell Moedergemeente.   

 

Baie liefde, van Matilda + Roger; Santie, Joos + Madeline; en Pierre, Nettie, Renier + Hugo 

 

 

Frans Nel Family

  FLTR: Frans Nel, grandson Hugo Marchand, daughter Matilda Holman, son-in-law Roger Holman, daughter Santie Maree, granddaughter Madeline Maree, son-in-law Joos Maree, daughter-in-law Nettie Marchand, son Pierre Marchand, and, in front, grandson Renier Marchand.
 
Report submitted by Pierre Marchand
 
<< Previous    1  [2]  3    Next >>